Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Orkse Moordenaar

(image)

Alhoewel party dink gif is 'n lafaard se wapen, is gif 'n gunsteling wapen van die orke, veral die wat maar skraal gebou is. Orkse sluipmoordenaars smeer gif aan die lemme van hul gooimesse. Hulle is meestal maar tingerig, maar verbasend rats. Hulle is selde die een wat die finale hou slaan, maar hul taktiek is van groot hulp vir hulle groter en meer brutale stamgenoote.

Spesiale Nota's: Orkse Moordenaars gebruik gif op hulle gooimese en die slagoffers van hierdie gif sal aanhoudend lewenspunte verloor totdat hulle deur 'n dorpie of 'n geneser kan behandel word.Spesiaal This unit's marksmanship gives it a high chance of hitting targeted enemies, but only on the attack. The victims of this unit's poison will continually take damage until they can be cured in town or by a unit which cures.

Bevorder na:
Bevorder na: Orkse Slagter
Skuiwe: 17
LP: 26
Beweging: 6
EP: 30
Vlak: 1
Orde: chaoties
IDOrcish Assassin
Vermoëns:
(image)dolk
lem
7 - 1
nabygeveg
(image)gooimesse
lem
3 - 3
afstandgeveg
skutter
poison
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Flat160%
Frozen240%
Grot250%
Heuwels270%
Impassable9950%
Kasteel170%
Kusstreek250%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Unwalkable9920%
Vlak Water240%
Woud270%